Will Ferrell

Will Ferrell
Ferrell in Mei 2009
Ferrell in Mei 2009

Geboortenaam John William Ferrell
Geboorte 16 Julie 1967
Irvine, CA (VSA)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, komediant, skrywer
Rolprente Anchorman, Talladega Nights
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Will Ferrell

John William "Will" Ferrell (gebore te Irvine op 16 Julie 1967) is 'n Amerikaanse akteur. Nadat hy in 1989 afstudeer het, het hy gaan werk as 'n lid van 'n komediegroep. In 1995 word hy so uitgenooi om as komediant by Saturday Night Live te werk. Hy het baie van die komiese stukke vir die program uitgedink. Vanaf 1998 is hy al redelik beroemd in die filmindustrie. In Augustus 2000 het hy met Viveca Paulin getrou. Hy is ook 'n lid van die Frat Pack.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy